James Gleason

James Gleason
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1882-05-23)23 Mei 1882
Sterfte 12 April 1959 (op 76)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Russell Gleaseun
Beroep(e) Akteur, skrywer, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

James Gleason (23 Mei 1882 – 12 April 1959) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Here Comes Mr. Jordan (1941), Meet John Doe (1941), Arsenic and Old Lace (1944), en The Night of the Hunter (1955).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy